Loehansk

Loehansk
Луга́нськ • Луга́нск

Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Oekraïne Oekraïne (de jure)
Vlag van Volksrepubliek Loehansk Volksrepubliek Loehansk (de facto)
 Oblast Loehansk
 Stigting 1795
 Oppervlakte:  
 - Totaal 257 vk km
 Hoogte bo seevlak 105 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2004) 445 900
 - Bevolkingsdigtheid 1 802/vk km
 Tydsone EET / UTC +2
 - Somertyd EEST / UTC +3
 Burgemeester Serhiy Ivanovych Kravchenko
 Amptelike Webwerf gorod.lugansk.ua

Loehansk (Oekraïens: Луга́нськ; Russies: Луга́нск) is 'n stad in wat internasionaal as deel van Oekraïne erken word, hoewel dit deur Rusland as "hoofstad" van die voormalige Volksrepubliek Loehansk (LPR) geadministreer word. Vanaf 2021 is die bevolking geskat op 399 559, wat Luhansk die mees bevolkte stad in die streek en die 12de grootste in die Oekraïne maak. In 2001 was byna die helfte van die bevolking etnies Oekraïens, en 47% was etnies Russies. Die stad is sowat 800 km oos van Kijif.

Loehansk was die hoofstad en administratiewe sentrum van Loehansk-oblast, hoewel die Oekraïense administrasie na Sjevjerodonetsk verskuif is toe die Oorlog in Donbas uitgebreek het ná die stigting van LPR.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search